Search form

Esra 6:9

9Julle moet ook elke dag vir die priesters in Jerusalem alles gee wat hulle nodig het: jong bulle, ramme en lammers vir die brand-offers vir die God van die hemel. Julle moet ook vir hulle koring, sout, wyn en olyf-olie gee. Julle moet dit dadelik doen, elke dag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index