Search form

Esra 7:17

17Jy moet hierdie geld gebruik om bulle, ramme en lammers te koop en ook die koring-offers en drank-offers wat daarby moet wees. Julle moet dit offer op die altaar by die tempel van julle God in Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index