Search form

Esra 7:21

21Ek, koning Artasasta, sê nou ook vir al die mense wat werk met die koning se geld in die provinsie Wes-Eufraat: Julle moet alles gee wat die priester Esra vir julle vra. Hy is die skrifgeleerde wat die wette van die God van die hemel ken.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index