Search form

Esra 7:23

23Julle moet alles wat die God van die hemel sê, reg doen vir sy tempel. Dan sal Hy nie kwaad word nie en Hy sal nie die land van die koning en sy seuns straf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index