Search form

Esra 7:25

25En jy, Esra, jy het wysheid van jou God gekry. Jy moet regeerders en regters kies en aanstel, sodat hulle kan oordeel oor al die mense in Wes-Eufraat, almal wat die wette van jou God ken. En jy moet die wette leer vir die mense wat dit nie ken nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index