Search form

Esra 7:28

28en Hy het die koning en sy raadgewers en al die belangrike amptenare vriendelik gemaak met my. Ek het sterk gevoel omdat my God my so gehelp het, en ek het leiers van die Israeliete bymekaargeroep om saam met my te gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index