Search form

Esra 7:7

7Daar het Israeliete, priesters, Leviete, mense wat gesing het, poortwagte en tempel-slawe saam met Esra na Jerusalem gegaan. Dit was in die sewende jaar nadat Artasasta koning geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index