Search form

Esra 9:1

Esra hoor dat mense getrou het met vroue wat nie Israeliete is nie

1Nadat hierdie dinge gebeur het, het leiers na my toe gekom en gesê: “Die Israeliete, die priesters en die Leviete het nie apart gebly van die ander mense in die land nie. Hulle het nie apart gebly van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete nie. Daardie mense doen dinge wat die Here haat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index