Search form

Esra 9:11

11U het die profete gestuur om vir ons te sê: ‘Julle sal kom in ’n land wat julle vir julleself sal neem, maar dit is ’n onrein land. Die mense in die land het dit onrein gemaak. Hulle het op elke plek in die land dinge gedoen wat Ek haat, hulle het die land onrein laat word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index