Search form

Esra 9:15

15Maar, Here, God van Israel, U is die God wat reg doen. Ons het aangehou lewe, ons het vry weggekom. Hier is ons nou voor U, ons het sonde gedoen. En omdat ons sonde gedoen het, kan niemand voor U bly staan nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index