Search form

Esra 9:2

2Nee, party Israeliete en hulle seuns het getrou met dogters van daardie mense. Die gewyde volk het gemeng met die ander mense in die land, en die leiers en hoofde het dit eerste gedoen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index