Search form

Esra 9:5

Esra bid

5Toe dit tyd was vir die aand-offer, het ek opgestaan. Ek was hartseer en ontsteld en my klere was geskeur, my bo-kleed ook. Ek het op my knieë gaan staan en ek het my hande uitgesteek na my God die Here toe

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index