Search form

Esra 9:7

7Ons is skuldig, van die tyd van ons voorvaders tot vandag toe, daarom het U ons en ons konings en ons priesters gegee vir konings van ander lande. Hulle het ons mense doodgemaak, hulle het ons gevang en weggevat, hulle het ons goed gevat en hulle het ons verneder. Dit is nou nog so.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index