Search form

Esra 9:8

8En toe was ons God die Here ’n kort tydjie jammer vir ons. Hy het party van ons vry laat wegkom en Hy het vir ons ’n vaste woonplek gegee in sy gewyde plek. Ons God het ons oë weer laat blink, want ons was bly. Ons was slawe, maar U het ons weer laat hoop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index