Search form

Galasiërs 1:1-2

1-2Ek, Paulus, en al die gelowiges hier saam met my, skryf hierdie brief vir julle wat woon in die gemeentes in Galasië. Ek is ’n apostel, maar dit is nie ’n mens of mense wat my gekies het nie. Jesus Christus en God die Vader het my gekies, God wat vir Jesus weer laat lewe het nadat Hy gesterf het.

3Ek bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index