Search form

Galasiërs 1:23

23Hulle het net gehoor die mense sê: “Paulus het verander, hy het voorheen baie slegte dinge aan ons gedoen en hy het probeer om ons geloof te breek, maar nou vertel hy vir almal dat hulle in Christus moet glo.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index