Search form

Galasiërs 1:7

7Julle moet besef dat daar nie ’n ander goeie boodskap is nie. Die mense daar by julle wat vir julle ’n ander boodskap leer, maak julle deurmekaar en hulle maak die goeie boodskap van Christus vals.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index