Search form

Galasiërs 2:8

8Ja, God het vir Petrus krag gegee om ’n apostel vir die Jode te wees en dieselfde God het vir my ook krag gegee om ’n apostel vir die heidene te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index