Search form

Galasiërs 3:15

’n Testament is ’n voorbeeld van die verbond

15Vriende, ek gaan nou ’n voorbeeld gebruik om te verduidelik wat ek sê: Wanneer ’n mens ’n testament gemaak het, dan kan iemand anders dit nie verander of sê dit beteken niks nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index