Search form

Galasiërs 6:1

Christene moet mekaar help

1Vriende, die Heilige Gees regeer julle lewens. Daarom, wanneer julle sien iemand doen sonde, dan moet julle mooi met hom praat en hom help om reg te lewe. Maar pasop dat julle nie dieselfde sonde doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index