Search form

Genesis 10:1

Die nageslag van Jafet, Gam en Sem

(Kyk ook 1 Kron 1:1-20)

1Hier is ’n lys van die nageslag van Noag se seuns, Sem, Gam en Jafet. Ná die watervloed het hulle kinders gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index