Search form

Genesis 12:3

3As iemand jou seën,

dan sal Ek hom ook seën,

en as iemand jou vervloek,

dan sal Ek hom ook vervloek.

Al die mense van die aarde

sal jou naam gebruik

om te bid dat Ek hulle

moet seën soos Ek jou

geseën het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index