Search form

Genesis 14:10

10In die Siddim-vallei was daar gate in die grond, en daar het teer uit die gate gekom. Die konings van Sodom en Gomorra het gevlug en hulle het in die gate geval. Die soldate wat oorgebly het, het na die berge gevlug.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index