Search form

Genesis 14:17

17Nadat Abram vir koning Kedorlaomer en die ander drie konings oorwin het, het hy teruggekom. Die koning van Sodom het hom kom ontmoet in die Sawe-vallei. Die vallei se ander naam was die Koning-vallei.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index