Search form

Genesis 14:24

24Ek wil niks van jou goed hê nie, net die kos wat my slawe geëet het. Maar die manne wat saam met my gegaan het, Aner, Eskol en Mamre, húlle moet die goed kry wat hulle moet kry.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index