Search form

Genesis 14:4

4Die vyf konings het koning Kedorlaomer gedien, hy het twaalf jaar lank oor hulle regeer. Maar in die dertiende jaar wou hulle hom nie meer dien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index