Search form

Genesis 14:7

7Toe het koning Kedorlaomer en sy bondgenote omgedraai en by En-Mispat gekom. En-Mispat se ander naam was Kades. Hulle het die Amalekiete se hele land gevat, en hulle het ook die Amoriete oorwin wat in Gaseson-Tamar gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index