Search form

Genesis 15:1

Die Here maak ’n verbond met Abram

1Hierna het Abram gedroom die Here sê vir hom:

“Abram, jy moenie bang wees nie. Ek sal jou beskerm. Ek sal vir jou baie gee.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index