Search form

Genesis 15:4

4Toe praat die Here weer met Abram en Hy sê vir hom: “Nee, dit is nie ’n slaaf wat al jou goed sal erf nie. Net jou eie seun sal jou goed erf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index