Search form

Genesis 16:1

Hagar en Ismael

1Abram se vrou Sarai het nog nie vir hom ’n kind gekry nie. Sarai het ’n slavin uit Egipte gehad. Haar naam was Hagar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index