Search form

Genesis 16:2

2Sarai het vir Abram gesê: “Die Here het my nie kinders laat kry nie. Gaan slaap by my slavin. Miskien kry sy ’n kind, en dan sal dit my kind wees.”

Abram het geluister en gedoen wat Sarai gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index