Search form

Genesis 16:8

8Die Engel vra toe vir haar: “Hagar, slavin van Sarai, van waar kom jy en waarnatoe gaan jy?”

En Hagar antwoord: “Ek is Sarai se slavin en ek vlug weg van haar.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index