Search form

Genesis 17:19

19Maar God sê: “Nee, jou vrou Sara sal vir jou ’n kind kry, en jy moet hom Isak noem. Ek sal ook met hóm ’n verbond maak, en die verbond sal altyd aanhou, ook met sy nageslag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index