Search form

Genesis 17:7

7Ek maak ’n verbond tussen My en jou en jou nageslag en hulle nageslagte. Dit is ’n verbond wat altyd sal aanhou. Ek sal jou God wees en ook jou nageslag se God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index