Search form

Genesis 17:8

8En Ek sal vir jou en vir jou nageslag hierdie land gee waarin jy nou ’n vreemdeling is, die hele land Kanaän. Die land sal altyd aan julle behoort, en Ek sal julle God wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index