Search form

Genesis 18:10

10Toe sê die Here: “Ek sal volgende jaar dieselfde tyd terugkom na jou toe. Dan sal jou vrou Sara ’n seun hê. Dit is seker.”

Sara was agter Abraham by die tent se deur en sy het dit gehoor.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index