Search form

Genesis 18:28

28Miskien is daar vyf minder as 50 goeie mense. Sal U die hele stad verwoes oor vyf mense?”

Toe sê die Here: “Ek sal dit nie verwoes nie as Ek daar 45 goeie mense kry.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index