Search form

Genesis 19:30

Die nageslag van Lot

30Lot het weggegaan uit Soar en hy het in die berge in ’n grot gaan woon, want hy was bang om in Soar te woon. Sy twee dogters het saam met hom gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index