Search form

Genesis 19:34

34Die volgende oggend het die oudste dogter vir die jongste dogter gesê: “Ek het gisteraand by Pa geslaap. Kom ons gee hom vannag weer wyn en dan gaan slaap jy by hom. So sal ons pa ’n nageslag hê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index