Search form

Genesis 19:8

8Luister na my. Ek het twee dogters wat nog nie by ’n man geslaap het nie. Ek sal hulle na julle toe bring en julle mag dan met hulle doen wat julle wil. Maar julle mag niks doen aan hierdie mans nie, want hulle het na my huis gekom en ek moet hulle beskerm.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index