Search form

Genesis 19:9

9Toe sê die mans van Sodom vir Lot: “Gee pad!”

En hulle sê vir mekaar: “Ons het hierdie man toegelaat om by ons te kom woon, en nou wil hy vir ons sê wat reg is. Ons sal nog slegter dinge aan hom doen as aan hierdie twee mans.”

Hulle het tot by Lot gehardloop en hulle wou die deur oopbreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index