Search form

Genesis 2:10

10Daar het ’n rivier uit Eden gekom om die tuin nat te maak. Die rivier het verdeel en dit het vier riviere geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index