Search form

Genesis 2:18

Die Here het die vrou gemaak om vir die mens ’n maat te wees

18Die Here God het gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n maat maak wat hom kan help.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index