Search form

Genesis 2:20

20Die mens het name gegee vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself kon hy nie ’n maat kry om hom te help nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index