Search form

Genesis 2:7

7Toe het die Here God stof geneem uit die grond en Hy het van die stof ’n mens gemaak.

Die Here God het asem in die mens se neus geblaas, en die mens het begin lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index