Search form

Genesis 2:8

Die tuin in Eden

8Die Here God het bome geplant in ’n tuin in Eden in die ooste. Hy het die mens wat Hy gemaak het, daar laat woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index