Search form

Genesis 20:1

Abraham en Abimelek

1Abraham het van Mamre weggegaan na die Suid-land. Hy het gaan woon in die stad Gerar, tussen Kades en Sur. Die mense van die land het hom toegelaat om daar te woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index