Search form

Genesis 20:13

13Toe God vir my gesê het ek moet weggaan, weg van my familie, het ek vir haar gevra: ‘Help my asseblief. Jy moet sê ek is jou broer. Jy moet dit doen op elke plek waar ons kom.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index