Search form

Genesis 20:14

14Abimelek neem toe skape, bokke, beeste, slawe en slavinne en hy gee alles vir Abraham. Hy het ook vir Abraham sy vrou Sara teruggegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index