Search form

Genesis 20:18

18Vóór daardie tyd kon die vroue in Abimelek se huis nie kinders kry nie, want die Here het hulle gestraf omdat Abimelek Abraham se vrou Sara vir homself gevat het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index